Gastroskopie My ondervinding sonder sedasie of narkose
My ondervinding van `n gastroskopie ( kamera sluk) sonder sedasie (die middle Dormicum word binneaars gespuit – wat jou lomerig maak en veroorsaak dat jy nie kan onthou wat gedoen of gesê word nie – maar dat jy nog kan reageer op wat die dokter vir jou vra bv. om te sluk). Die rede waarom[…]